Friday, October 29, 2010

SHAVATON vir CANSA

Op Vrydag, 29 Oktober 2010 daar 'n Shavaton waar hare geskeer en gespuit is.

Volgende jaar word
Shavaton Vrydag 04 Maart 2011 vanaf 10:00 tot 16:00 gereel by Rivierplaas en die Cuppa vir KANSA gehou op Donderdag 27 Oktober @ 19:00 en Vrydag 28 Oktober @ 10:00.


Die braaf genoeg het geskeer en gespuit.  Ander het net weer gespuit

Cuppa vir CANSA

Op Vrydag, 29 Oktober 2010 is 'n Cuppa vir KANSA, by die nuwe Rivierplaas Venue in Wellington gehou.  Magda Kotze was die gasspreker en het oor Borsgesondheid en die voorkoming van kanker gepraat.  Tee en koek was bedien vir 'n donasie.  Alle fondse wat ingesamel is, is aan KANSA oorhandig.  Die middag was daar 'n Shavaton waar hare geskeer en gespuit is.

Volgende jaar word
Shavaton Vrydag 04 Maart 2011 vanaf 10:00 tot 16:00 gereel by Rivierplaas en die Cuppa vir KANSA gehou op Donderdag 27 Oktober @ 19:00 en Vrydag 28 Oktober @ 10:00.
Heerlike cupcakes deur Ebeth Burger gemaak vir die Cuppa vir CANSA

Magda Kotze het die dames toegespreek op Bors Gesondheid

Alle fondse wat ingesamel is, is oorhanding aan CANSA