Rivierplaas Venue
Friday, June 11, 2010
Deurnag Scrap sessie
Vrydag 11 Junie 2010 het n paar brawe scrappers die geleentheid gebruik om deurnag te scrap. Hulle het 18:00 begin en eers 12:00 die Saterdag geeindig.
Toegang : PJ’s en bling.
Best dress : Julie en dan Flo
Krummi kies die makliker opsie
Soetwyn vir die koue
Sjoe maar dit is darem harde werk hierdie
Vroeg in die oggend trotseer almal die koue
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)