Friday, June 11, 2010

Deurnag Scrap sessie

Vrydag 11 Junie 2010 het n paar brawe scrappers die geleentheid gebruik om deurnag te scrap.  Hulle het 18:00 begin en eers 12:00 die Saterdag geeindig.   Toegang : PJ’s en bling.

Best dress : Julie en dan Flo

Krummi kies die makliker opsie

Soetwyn vir die koue

Sjoe maar dit is darem harde werk hierdie

Vroeg in die oggend trotseer almal die koue