Monday, November 22, 2010

IWWF (International Waterski and Wake boarding Federation) caoches seminar

18 delegates from South Africa and Namibia attended a 3 day Coaching seminar on Slalom, Tricks and Jumps at the Rivierplaas Venue in Wellington from 19 – 21 November 2010.  The presenters were John Wood from England and Jean Michel Cau from France.
Delegates at work

Delegates that attended the IWWF coaches training.

Saturday, November 13, 2010

Scrapsession with designer Paula Storm

Saturday, 13 November 2010, the creative juices flowed with the scrapsession at Rivierplaas Venue.  A well known designer, Paula Storm, designed a special heritage page for the 16 scrappers that cutted, measured and pasted to get the layout done.  More designer classes are planned for February 2011.

Elizabeth and Flo with designer Paula Storm
Krummi doing what she does best, look pretty
All hard at work


Friday, October 29, 2010

SHAVATON vir CANSA

Op Vrydag, 29 Oktober 2010 daar 'n Shavaton waar hare geskeer en gespuit is.

Volgende jaar word
Shavaton Vrydag 04 Maart 2011 vanaf 10:00 tot 16:00 gereel by Rivierplaas en die Cuppa vir KANSA gehou op Donderdag 27 Oktober @ 19:00 en Vrydag 28 Oktober @ 10:00.


Die braaf genoeg het geskeer en gespuit.  Ander het net weer gespuit

Cuppa vir CANSA

Op Vrydag, 29 Oktober 2010 is 'n Cuppa vir KANSA, by die nuwe Rivierplaas Venue in Wellington gehou.  Magda Kotze was die gasspreker en het oor Borsgesondheid en die voorkoming van kanker gepraat.  Tee en koek was bedien vir 'n donasie.  Alle fondse wat ingesamel is, is aan KANSA oorhandig.  Die middag was daar 'n Shavaton waar hare geskeer en gespuit is.

Volgende jaar word
Shavaton Vrydag 04 Maart 2011 vanaf 10:00 tot 16:00 gereel by Rivierplaas en die Cuppa vir KANSA gehou op Donderdag 27 Oktober @ 19:00 en Vrydag 28 Oktober @ 10:00.
Heerlike cupcakes deur Ebeth Burger gemaak vir die Cuppa vir CANSA

Magda Kotze het die dames toegespreek op Bors Gesondheid

Alle fondse wat ingesamel is, is oorhanding aan CANSA

Tuesday, August 24, 2010

Salsa en Hip Hop by Rivierplaas Venue

Elke Dinsdag en Donderdag, van 18:00 tot 20:30 word daar hard geoefen aan Salsa en Hip Hop "skills".  Die klasse is vir beginners en ook vir die gevorderde dansers wat reeds kompetisies doen
Die kenners wys hoe dit gedoen moet word
Beginners hard aan die oefen


Beginners besig om Street Dancing onder die knie te kry

Eddie wys hoe dit gedoen word

Saturday, August 14, 2010

Scrapsessie : Flo en Liesl

Saterdag 14 Augustus het Flo van Scrap & Chat Wellington hul Vrouedag scrapdag aangebied.  Beginners is tou wysgemaak deur Flo en Liesl het haar ontferm oor die gesoute scrappers wat 'n Heritage blad gedoen het.  Deur die dag is “lucky draws” gedoen.  Die vrouedag word weer beplan vir 2011.
Klas reg vir die beginners en die gesoute scrappers
Die Herritage bladsy ontwerp deur Flo

Groep beginners (en Krummi), besig om voorbeelde te bekyk

Scrappers hard aan die werk by die gevorderde tafel

Flo en Liesl wat die dag gereel het

Friday, June 11, 2010

Deurnag Scrap sessie

Vrydag 11 Junie 2010 het n paar brawe scrappers die geleentheid gebruik om deurnag te scrap.  Hulle het 18:00 begin en eers 12:00 die Saterdag geeindig.   Toegang : PJ’s en bling.

Best dress : Julie en dan Flo

Krummi kies die makliker opsie

Soetwyn vir die koue

Sjoe maar dit is darem harde werk hierdie

Vroeg in die oggend trotseer almal die koue

Sunday, May 30, 2010

WP Waterski Judges Course

The weekend of 29 + 30 May 2010, WP waterski hosted the judges course and examinations for the National and International Judges Examinations

Wednesday, April 21, 2010

Rivierplaas Venue ready for business

21 April 2010 saw the first function for the Rivierplaas Venue.  Venue set up to accommodate conferences and training.
Well equiped private bar

Layout for Training