Saturday, August 14, 2010

Scrapsessie : Flo en Liesl

Saterdag 14 Augustus het Flo van Scrap & Chat Wellington hul Vrouedag scrapdag aangebied.  Beginners is tou wysgemaak deur Flo en Liesl het haar ontferm oor die gesoute scrappers wat 'n Heritage blad gedoen het.  Deur die dag is “lucky draws” gedoen.  Die vrouedag word weer beplan vir 2011.
Klas reg vir die beginners en die gesoute scrappers
Die Herritage bladsy ontwerp deur Flo

Groep beginners (en Krummi), besig om voorbeelde te bekyk

Scrappers hard aan die werk by die gevorderde tafel

Flo en Liesl wat die dag gereel het

No comments:

Post a Comment