Elke Dinsdag en Donderdag, van 18:00 tot 20:30 word daar hard geoefen aan Salsa en Hip Hop "skills". Die klasse is vir beginners en ook vir die gevorderde dansers wat reeds kompetisies doen
|
Die kenners wys hoe dit gedoen moet word
Beginners hard aan die oefen
Beginners besig om Street Dancing onder die knie te kry
Eddie wys hoe dit gedoen word |
No comments:
Post a Comment